“Taaltriomf of Taalverdriet?” An aspect of the roles of Eugène Marais and Gustav Preller in the Second Language Movement, circa 1905-1927

Authors

  • Sandra Swart
  • Lize-Marié van der Watt

Keywords:

Afrikaans, Afrikaans education, Afrikaans literature, Afrikaanse Taalgenootskap, Afrikaanse Taalvereniging, Afrikaner nationalism, C.J. Langenhoven, De Volkstem, Eugène Marais, Gustav Preller, Jan Hofmeyr, kultuurtaal, Land en Volk, language and identity, language and nationalism, Second Language Movement, taalstryders, Afrikaanse letterkunde , Afrikaanse opvoedkunde, Afrikanernasionalisme, taal en nasionalisme, taal en identiteit, Tweede Taalbeweging

Abstract

English

After the Anglo-Boer War, the threat of Anglicisation had special emotional resonance with many Boers. Their fears were exacerbated by the reconstruction policies of Lord Alfred Milner. This provided impetus to what was termed the Second Language Movement, a movement that endeavoured to make Afrikaans an official, written language, a language autonomous from Dutch, with its own literature and higher-function uses. The historiography of the Second Language Movement is however, overwhelmingly triumphalist, giving a whiggish account of a successful nationalist endeavour. This article tries to locate itself in a growing body of work that explores the more nuanced aspects of the Second Language Movement and its place in history by examining the roles of two eminent taalstryders, Eugène Marais and Gustav Preller. Although they were enthusiastic proponents of the movement at its inception, their position had changed radically by the late 1920s. This article explores possible reasons for this and seeks to throw a different, more nuanced light on the dissonances within the Second Language Movement.

 

 

 

Afrikaans

“Taaltriomf of Taalverdriet?” ʼn Faset van die Rol van Eugène Marais en Gustav Preller in die Tweede Taalbeweging, ongeveer 1905-1927 

Na afloop van die Anglo-Boereoorlog, het verengelsing as potensiële bedreiging emosionele aanklank by baie Boere gevind. Hulle vrese is versterk deur die heropbou beleidsplanne van lord Alfred Milner. Dit het stukrag verleen aan wat as die Tweede Taalbeweging bekend sou word – ʼn beweging wat daarna gestreef het om van Afrikaans ʼn amptelike, geskrewe taal te maak, ’n taal wat onafhanklik van Nederlands staan, met ʼn eie literatuur en hoë-funksie gebruike. Die historiografie van die Tweede Taalbeweging is egter grotendeels seëpralend – die verhaal van ʼn suksesvolle nasionalistiese poging. Hierdie artikel poog om deel uit te maak van ’n groeiende groep werke wat die meer geskakeerde aspekte van die Tweede Taalbeweging en die plek daarvan in die geskiedenis ondersoek, deur te kyk na die rol van twee befaamde taalstryders, Eugène Marais en Gustav Preller. Hoewel hulle aanvanklik entoesiastiese voorstanders van hierdie beweging in sy vroeë stadia was, het hulle posisie teen die einde van die 1920’s drasties verander. Hierdie artikel ondersoek moontlike redes hiervoor en poog om ʼn ander, meer genuanseerde lig op onenigheid binne die Tweede Taalbeweging te werp.  

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Articles

How to Cite

“Taaltriomf of Taalverdriet?” An aspect of the roles of Eugène Marais and Gustav Preller in the Second Language Movement, circa 1905-1927. (2021). Historia, 53(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1116