Louis Hendrik Claassen (10 Desember 1943 – 13 Julie 2008)

Authors

  • Frik Nothling

Abstract

Louis Claassen wat tussen 1980 en 1999 aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) Geskiedenis gedoseer het, was 'n alleenmens, 'n privaatmens wie se persoonlike sake sy eie was, maar hy het 'n lewendige belangstelling in wat om hom aangaan gehad, en hy het die samesyn met ander geniet en graag gekuier.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

In memoriam

How to Cite