J.E.H. Grobler (ed), The war diary of Johanna Brandt

Buitengewone insigte oor vroue en oorlog

Authors

  • Jackie Fourie

Abstract

The war diary of Johanna Brandt beskryf die aktiwiteite van Johanna van Warmelo en haar moeder tydens die Anglo-Boereoorlog. Die oorspronklike handgeskrewe dagboeke behels agt dele, waarvan sewe in die Nederduitsch Hervormde Kerkargief bewaar word. Dit is in boekvorm saamgevat en geredigeer deur Jackie Grobler, verbonde aan die Departement Historiese en Erfenisstudies aan die Universiteit van Pretoria. Die publikasie is van 'n waardevolle naamindeks voorsien, wat die dagboek toeganklik maak, sodat navorsers dit ten volle kan ontgin. Dit word ryklik toegelig met foto's van plekke, gebeure en persoonlikhede uit die tydperk, 1899-1902.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

J.E.H. Grobler (ed), The war diary of Johanna Brandt: Buitengewone insigte oor vroue en oorlog. (2021). Historia, 54(1). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1101