THE SOCIAL ROLE OF JEWISH WOMEN IN THE GRUNDERZEIT OF THE CAPE JEWISH COMMUNITY, 1896-1930

Authors

  • EDNA BRADLOW

Keywords:

Edna Bradlow, Jewish, society, woman, Halachic law, Ketubah, Torah, Cape Colony, Cape Town, Grunderzeit, German Jews, English jews

Abstract

Afrikaans

Deur hoofsaaklik van kontemporêre, primêre bronne gebruik te maak, ondersoek hierdie artikel die effek op die tradisionele, voorskriftelike funksie van Joodse vroue, wat veroorsaak is deur die oorskakeling na 'n moderne geindustrialiseerde gemeenskap. Hierdie funksie was aanvanklik ontwikkel onder die totaal verskillende omstandighede van die Russiese Ryk en sy opeenvolgende state. Anders gestel, probeer hierdie artikel die mate waarin, nie alleen die drang en strewes nie, maar ook die werks- en opvoedings geleenthede van die vroue verander het, vas te stel. Hierdie verandering was die resultaat van hul emigrasie na 'n Britse kolonie tydens die laat negentiende en vroeë twintigste eeu.

Oor die algemeen wil dit voorkom dat die ondergeskikte rol van die vrou ten tyde van Joodse godsdienstige herdenkingsgeleenthede onveranderd gebly het, terwyl die invloed van die omringende sekulêre gemeenskap selektief begin het om hul tradisionele sosiale gedrag te wysig. Twee faktore het 'n belangrike rol in die laasgenoemde ontwikkeling gespeel. Eerstens het die toepassing van verpligte primêre opvoeding van wit kinders deur die plaaslike opvoedkundige owerhede verseker dat Joodse dogters en seuns in 'n hoofsaaklik Engelssprekende verwysinggroep geassimileer is. Tweedens het die nuwe OosEuropese immigrante met die gesekulariseerde, gemoderniseerde Anglo-Duitse komponent van die Joodse gemeenskap versmelt. Hierdie Anglo-Duitse komponent het die Litause immigrante aan die Kaap voorafgegaan. Terwyl hulle alles in hul vermoë gedoen het om die nuwe aankomelinge te help, was hulle 00k gretig dat laasgenoemde so gou moontlik die koloniale kultuur moes assimileer.

 

English

Using mainly contemporary primary sources, the article examines the effect produced by the transfer to a modern, industrializing society of the traditional, prescriptive role of Jewish women, developed initially under the vastly different conditions obtaining in the Russian Empire and its succession states.

Put another way, the article seeks to establish the extent to which not only the behavior and aspirations, but also the educational and employment opportunities changed as a result of large-scale emigration to a British colony in the late 19th, early 20th century.

It would appear that on the whole, while the subordinate role of women in Jewish religious observances remained intact, the surrounding secular society did selectively begin to moderate traditional social mores.

Two factors played an important function in this latter development. The enforcement, by local educational authorities, of compulsory primary education for all white children ensured that Jewish girls as well as boys would be assimilated into a mainly English-speaking reference group. Secondly, the new arrivals fused with secularized, modernized Anglo-German component of Jewish society, whose members had preceded the Lithuanian immigrants by a few decades.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

THE SOCIAL ROLE OF JEWISH WOMEN IN THE GRUNDERZEIT OF THE CAPE JEWISH COMMUNITY, 1896-1930. (2021). Historia, 43(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1094