MENTALITIES, MATRIX OF MEMORY

Authors

  • Patrick Hutton

Keywords:

Patrick Hutton, University of Vermont, history, Art of Memory, mentalities, matrix of memory, Annales historians, history of private life, France, Paris

Abstract

Afrikaans

In die opstel word oorweging geskenk aan die manier waarop die belangstelling van historici uit 'n vorige geslag op die terrein van die geskiedenis van mentaliteite, die weg voorberei het vir die huidige tendens om van die geskiedenis van geheue kennis te neem. Daar word verduidelik hoe studies deur historici van mentaliteit oor onderwerpe soos oraliteit/geletterdheid (Walter Ong), die dinamika van tradisie (Philippe Ariés) en die verdere uitbreiding op vorme van geheue/herinnering (Michel Foucault) die inspirasie was vir nuwe rigtings van navorsing in die aard en gebruike van geheue: die interpolasie van mondelinge tradisie van die woord (soos dit manifesteer in die onlangse navorsing oor die historiese Jesus); die verkenning van die lailtus van privatre geheue (byvoorbeeld, die geskiedenis van private lewe in die negentiende eeu); en die analise van die politiek van openbare geheue (soos dit na vore gekom het in die historiese bewaringsbeweging). Die opstel sluit af met enkele waarnemings oor die implikasies van die historiografiese oorgang van mentaliteite na geheue sodat ons opsluit historiese tyd kan verstaan.

 

 

English

This essay considers the way the historians' interest a generation ago in the history of mentalities prepared the way for their preoccupation today with the history of memory. It explains how studies by historians of mentalities of such topics as orality/literacy (Walter Ong), the dynamics of tradition (Philippe Ariès), and the elaboration of memorial forms (Michel Foucault) inspired new directions of research into the nature and uses of memory: the interpolation of oral tradition from the written record (as exemplified in recent work on the historical Jesus); the exploration of the cult of private memory (for example, the history of private life in the nineteenth century); and the analysis of the politics of public memory (as revealed in the historic preservation movement). The essay closes with some observations on the implications of this historiographical passage from mentalities to memory for our understanding of historical time.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles