Hulde aan prof. H.J. van Aswegen

Authors

  • Fransjohan Pretorius

Keywords:

Historia 1998, Fransjohan Pretorius, H.J. van Aswegen, Randse Afrikaanse Universiteit, SuidAfrikaanse Historiese Genootskap, Johan Bergh, Kimberley, Universiteit van Stellenbosch, Diamantveld Laerskool, Diamantveld Hoërskool

Abstract

Afrikaans

In Junie 1998 is prof. H.J. van Aswegen, voorsitter van die departement geskiedenis aan die Randse Afrikaanse Universiteit (RAU) vereer met 'n oorkonde van die Suid-Afrikaanse Historiese Genootskap as 'n blyk van waardering vir die bydrae wat hy tot die dissipline oor 'n tydperk van 35 jaar gelewer het. Henning, soos hy onder sy kollegas landwyd bekend geword het, was al die jare, in die woorde van SAHG voorsitter, prof. Johan Bergh, 'n "gentleman" en 'n uitstekende historikus.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles