B. Murray and G. Vahed (eds), Empire & Cricket, The South African Experience, 1884-1914
Die Britse Ryk en Krieket
Abstract
Hierdie werk is nie 'n gewone populêre krieketboek soos dié waarin spelers oor hulle loopbane skryf selfs nog voordat dit tot 'n einde gekom het, of waarin, soos enkele dekades gelede, oor vollengte toere verslag gedoen word nie. Dit is 'n samestelling van bydraes deur twaalf akademici, waarvan slegs vier Suid-Afrikaners is, en 'n vyfde die voorwoord geskryf het.
Downloads
Published
2021-06-14
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
B. Murray and G. Vahed (eds), Empire & Cricket, The South African Experience, 1884-1914: Die Britse Ryk en Krieket. (2021). Historia, 54(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1036