G. Baines and P. Vale (eds), Beyond the Border War: New Perspectives on Southern Africa’s Late Cold War Conflicts

Die Grensoorlog

Authors

  • Ian Liebenberg

Abstract

Die Grensoorlog het diep spore in Suid-Afrika en suider Afrika se geskiedenis gelaat. Die konflik was een wat vandag soms beskryf word as "a small war". Dog so klein was dit nie heeltemal nie; miskien het dit net minder aandag in die Westerse media geniet. Die begin, duur en afloop daarvan is van historiese en politieke belang.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

G. Baines and P. Vale (eds), Beyond the Border War: New Perspectives on Southern Africa’s Late Cold War Conflicts: Die Grensoorlog . (2021). Historia, 54(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1035