Paul Zietsman, Paul Kruger se laaste jare, 1899-1904

ƌ Geliefde maar Omstrede Figuur deur die Oë van sy Tydgenote

Authors

  • Jackie Fourie

Abstract

Paul Kruger was 'n geliefde, maar omstrede figuur in sy leeftyd. Selfs in ons tyd maak hy opspraak. Ons lees in koerantberigte dat 'n straatnaam in St. Gallen, Switserland, wat na sy dood na hom vernoem is, onlangs om politieke redes verander is. Hedendaagse politici besef nie met watter helderverering Paul Kruger tydens die Anglo-Boereoorlog in Europa verwelkom is nie. Die heldeverering hou verband met die moed wat hy geopenbaar het om teen die magtige Engeland in opstand te kom. Hy was ook 'n onversetlike kampvegter vir onderrig in Afrikaans.

Downloads

Published

2021-06-14

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Paul Zietsman, Paul Kruger se laaste jare, 1899-1904: ƌ Geliefde maar Omstrede Figuur deur die Oë van sy Tydgenote. (2021). Historia, 54(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1028