Teologiese twis rondom sinodale koersveranderinge in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1982-1990
Keywords:
Teologiese, Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1982-1990, Nasionale Party, NPAbstract
Met die veranderinge wat in Suid-Afrika gedurende die 1980's op politieke gebied aan die gang was, het vrae ontstaan rondom die ondersteuning wat die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) in Suid-Afrika aan die Nasionale Party (NP) regering gebied het deur middel van die teologiese regverdiging van apartheid. Die NGK was teen die 1980's in die unieke situasie vasgevang dat ongeag van watter koers dit sou inslaan, dit onafwendbaar was dat die eindresultaat onsamehorigheid en onenigheid sou wees.
Downloads
Published
2021-04-19
Issue
Section
Articles
How to Cite
Teologiese twis rondom sinodale koersveranderinge in die Nederduitse Gereformeerde Kerk, 1982-1990. (2021). Historia, 56(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1025