Militêre verhore in die Oranje-Vrystaat tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Authors

  • Jaco De Bruin
  • Andre Wessels

Keywords:

Militêre, Oranje-Vrystaat, Anglo-Boereoorlog, 1899-1902

Abstract

Sedert die einde van die Anglo-Boereoorlog in 1902, het vele fasette van dié oorlog die onderwerp van 'n groot aantal studies en publikasies gevorm. Dit is egter opmerklik dat regspleging minder aandag geniet het. Hierdie artikel het ten doel om die militêre verhore in die Oranje-Vrystaat (OVS) tydens en kort na afloop van die oorlog te bestudeer. Daar bestaan baie min bronne rakende militêre verhore en ten einde die verhore te rekonstrueer, is daar dus van bronne soos dagboeke en oorlogherinneringe gebruik gemaak.

Downloads

Published

2021-04-19

Issue

Section

Articles

How to Cite

Militêre verhore in die Oranje-Vrystaat tydens die Anglo-Boereoorlog, 1899-1902. (2021). Historia, 56(2). https://upjournals.up.ac.za/index.php/historia/article/view/1021