Grondregte in Suid-Afrika : 'n 19de eeuse Transvaalse perspektief

Authors

  • J.S Bergh

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1706

Keywords:

J.S Bergh, Suid-Afrika, Transvaal, swart grond, grondgebied, Naturellen Grond Wet (No. 27 van 1913, Inkhata-Vryheidsparty, Pan Africanist Congress, Voortrekkers, Historia 40 (2), Andries Hendrik Potgieter

Abstract

English

Land rights in South Africa : a 19th century Transvaal perspective When analysing the settlement of whites in the Transvaal during the 19th century, it becomes clear that at least in some instances whites were infringing on traditional African land. Although African reserves were demarcated in the 19th century, the land allocated for this purpose was limited and not all African groups were involved. Because of various considerations it would however be difficult for the present South African Government to use this information as the predominant basis for a possible policy of land restitution before 1913.

 

 

Afrikaans

'n Ontleding van blanke vestiging in Transvaal in die 19de eeu, toon duidelik aan dat daar ten minste in sommige gevalle inbreuk op tradisionele swart grond gemaak is. Hoewel daar reservate vir swart groepe in die 19de eeu afgebaken is, is slegs beperkte grondgebied daarvoor aangewend en was nie alle swart groepe daarby betrokke nie. Vanweë verskillende oorwegings sou dit egter vir die huidige Suid-Afrikaanse regering moeilik wees om 'n moontlike beleid vir die herstel van grondregte voor 1913 regstreeks op sulke inligting te baseer.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Grondregte in Suid-Afrika : ’n 19de eeuse Transvaalse perspektief. (2021). Historia, 40(2), 39-47. https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1706