Abel Coetzee en sy rubriek "Waar die volk skep". Vroeë Afrikaanse volkskultuur, Pieter W. Grobbelaar (red.) : boekbespreking
DOI:
https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1703Keywords:
Abel Coetzee, O.J.O. Ferreira, Waar die volk skep, Brandwag, volkskultuur, Universiteit van Nijmegen, Universiteit van die WitwatersrandAbstract
Hierdie publikasie is 'n bundeling van stukke oor die volkskultuur wat Abel Coetzee van 1938 tot 1944 in sy rubriek 'Waar die volk skep' in Die Brandwag opgeneem het. Dat hy daarin geslaag het om die rubriek vir meer as ses jaar aan die gang te hou, moet grotendeels daaraan toegeskryf word dat die lesers geesdriftig op Coetzee se beroep om kultuurstof vir opname aan hom te stuur, gereageer het. Só het kostelike inligting aangaande die volkskultuur vir die nageslag behoue gebly.
Downloads
Published
2021-06-16
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Abel Coetzee en sy rubriek "Waar die volk skep". Vroeë Afrikaanse volkskultuur, Pieter W. Grobbelaar (red.) : boekbespreking. (2021). Historia, 40(2), 108-109. https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1703