Adamastor, gees van die Stormkaap, O.J.O. Ferreira : boekbespreking
DOI:
https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1702Keywords:
Jackie Grobler, Prof. O.J.O. Ferreira, Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria, Portugal, Suid-Afrika, Anglo-Boereoorlog, Boeregeïnterneerdes, AfrikaanstaligesAbstract
Prof. O.J.O. Ferreira, verbonde aan die Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis van die Universiteit van Pretoria, is bekend vir sy belangstelling in die historiese en kulturele bande tussen Suid-Afrika en Portugal. Daaran getuig onder meer sy publikasie oor die Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog, Viva os Boers!, wat in 1994 deur die skrywer self uitgegee is.
Downloads
Published
2021-06-16
Issue
Section
Book Reviews
How to Cite
Adamastor, gees van die Stormkaap, O.J.O. Ferreira : boekbespreking. (2021). Historia, 40(2), 107-108. https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1702