The Penguin concise dictionary of historical and political terms, J.P. Brits : boekbespreking

Authors

  • Karina Sevenhuysen

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1701

Keywords:

Karina Sevenhuysen, Prof. J.P. Brits, Departement Geskiedenis, Universiteit van Suid-Afrika, Doing History, political prophet or opportunist, Op die vooraand van apartheid, Geskiedenis en Politieke Wetenskappe

Abstract

Prof. J.P. Brits is verbonde aan die Departement Geskiedenis van die Universiteit van Suid-Afrika en die outeur van verskeie publikasies waaronder Tielman Roos : political prophet or opportunist (1987), Doing History (1993) en Op die vooraand van apartheid (1994). Hierdie publikasie word deur die uitgewer bekend gestel as 'n praktiese en verstaanbare naslaanbron vir studente. Die teikenmark vir die woordeboek is, volgens die uitgewer, studente in Geskiedenis en Politieke Wetenskappe op matriek- en eerstejaarsvlak. Afhangende van wat die leser van die publikasie verwag, kan die teikenmark egter ook na tweede- en derdejaarstudente en selfs nagraadse studente en dosente uitgebrei word.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

The Penguin concise dictionary of historical and political terms, J.P. Brits : boekbespreking. (2021). Historia, 40(2), 106-107. https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1701