Waarneming in die Geskiedenis metodologie : teorieformulering en bronbepaling
DOI:
https://doi.org/10.17159/hasa.v40i2.1700Keywords:
Johann Tempelhoff, Historia Vol 40 No 2, Universiteit van die Noorde, Nederlandse, Renaissance, Romantiek, Charles S. Peirce, Roland Barthes, Michel Foucault, Oud-Hoogduits, tradisie van waarneming, AristotelesAbstract
English
Observation in historical methodology : theory formulation and source creation There was in the era of modernity, a significant increase in sources necessary for the research and writing of history. The result was that historians found it necessary to make some changes in their methodology. Observations techniques is an area that deserves attention, according to the author. Audio-visual sources are more readily available. Also the apparatus, necessary for the use of the sources, are there. During and after the Renaissance period observational techniques was used by authors with a historical inclination. In the era of Romanticism, at the beginning of the nineteenth century, a reaction set in. The hermeneutical method of understanding the past prevailed until the start of the twentieth century. Since then a number of new drifts have emerged in the methodology which require of the historian to be more creative and innovative with the available sources.
Afrikaans
In die era van moderniteit was daar 'n aansienlike toename van bronne wat in die navorsing en skryf van geskiedenis gebruik kon word. Dit het meegebring dat historici verskeie veranderinge in hulle metodologie moes aanbring. Waarnemingstegnologie is een terrein wat aandag verdien. Oudio-visuele bronne het makliker verkrygbaar geword. Ook is die apparatuur vir die gebruik van die bronne beskikbaar. Daar word gewys op die feit dat die waarnemingstegnieke gedurende en ná die Renaissance redelik algemeen, ook deur skrywers met 'n historiese inslag, gebruik is. In die era van die Romantiek, aan die begin van die negentiende eeu, het daar egter 'n reaksie ingetree. Die hermeneutiese verstaansmetode het tot aan die begin van die twintigste eeu die botoon gevoer. Sedertdien het daar nuwe strominge in die metodologie na vore gekom wat, benewens die klassieke benadering, van historici vereis om meer skeppend en vindingryk met hulle bronne om te gaan.