Die gebeure by Cassinga, 4 Mei 1978 - 'n gevallestudie van die probleme van 'n militêre historikus

Authors

  • Leo Barnard

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1694

Keywords:

Leo Barnard, Cassinga, Suid-Angola, SAW, SWAPO, The People's Liberation Army of Namibia, militêre, Historia 1996, Suid-Afrika, Operasie Savannah, Toivo Shiyagaya, Clemens Kapuuo, Namibië

Abstract

English

The events at Cassinga, 4 May 1978 - a case study of the problems of a military historian Eighteen years after the Battle of Cassinga (4 May 1978) in southern Angola between the SADF and SWAPO, it is still a contentious issue. It is clear that these events are looked at from two entirely opposing viewpoints. In the article a few controversial issues are examined, the most relevant one being the question whether Cassinga was a refugee camp for women and children or a fully equipped military base. Closely linked to this is the argument whether either of the two opposing military forces could get any mileage out of the international media. The mere fact that not all the information on these events is available, is one of the most serious problems the military historian encounters in his search to establish what happened on that specific day.

 

 

Afrikaans

Agtien jaar nadat die slag van Cassinga (4 Mei 1978) in Suid-Angola plaasgevind het tussen die SAW en SWAPO, trek dit steeds die belangstelling. Dit is baie duidelik dat daar uit twee totaal uiteenlopende standpunte na hierdie gebeure gekyk word. Daar is egter verskeie kontroversiële sake wat die aandag trek. Die belangrikste hiervan is of Cassinga bloot 'n deurgangskamp was en of dit 'n sterk militêre vesting was. Hiermee saam hang ook die vraag of enigeen van die betrokke partye enige voordeel deur middel van die media op internasionale gebied kon behaal. Die blote feit dat al die inligting oor die gebeure nie beskikbaar is nie, is een van die ernstigste probleme wat die militêre historikus ondervind in sy soeke om te bepaal wat op die spesifieke dag gebeur het.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die gebeure by Cassinga, 4 Mei 1978 - ’n gevallestudie van die probleme van ’n militêre historikus. (2021). Historia, 41(1), 88-99. https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1694