Die oorsprong van die ideaal om 'n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig

Authors

  • P.J.J. Prinsloo

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1686

Keywords:

P.J.J. Prinsloo, Voortrekkers, Natal, Pietermaritzburg, Suid-Afrika, Voortrekkermonument, Pretoria, kultuurbaken, Sentrale Volksmonumentekomitee, Afrikanernasionalisme, Genootskap van Regte Afrikaners, Christelik-nasionale onderwysskole, Nederduitse Gereformeerde, kerk

Abstract

English

The origin of the ideal to establish a monument in honour of the Voortrekkers The ideal of constructing a monument in honour of the Voortrekkers originated in Natal. This ideal was pursued in a sporadic way by various Monument Committees from 1866. These committees operated in an uncoordinated and unilateral way to gain financial support. The endeavour to build this majestic monument in honour of the Voortrekkers was at risk because of the divergent attempts of the various committees. This article focuses on the aims of the various committees, the efforts towards their co-ordination and the circumstances which led to their amalgamation. These co-ordinating attempts were aimed at reaching greater unanimity on the monument idea. The Voortrekker Museum Committee in Pietermaritzburg played a leading role in this respect.

 

 

Afrikaans

Die oorsprong van die ideaal om 'n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig, moet in Natal gesoek word. Hierdie ideaal is sedert 1866 op 'n sporadiese wyse deur verskeie Voortrekkermonumentekomitees nagestreef. Elkeen van die komitees het op 'n ongekoördineerde wyse gefunksioneer en eensydige beroepe om finansiële steun gedoen. Die uiteenlopende werksaamhede het die gevaar ingehou dat die strewe om 'n grootse monument ter ere van die Voortrekkers op te rig, geskaad kon word. Die artikel fokus op die doelwitte van die verskillende komitees, die koördineringspogings wat daarop gemik was om groter eenstemmigheid ten opsigte van die monumentideaal te verkry, en die omstandighede wat tot hul amalgamering gelei het. In hierdie opsig het die Voortrekkermuseumkomitee in Pietermaritzburg 'n leidende rol gespeel.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die oorsprong van die ideaal om ’n monument ter ere van die Voortrekkers op te rig. (2021). Historia, 41(1), 62-73. https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1686