Die "huweliksaansoek" van Paul Kruger : 'n oorlewering in die Schoemanfamilie

Authors

  • O.J.O. Ferreira

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1685

Keywords:

O.J.O. Ferreira, Paul Kruger, pionier-Transvaal, Stephanus Schoeman, Zuid-Afrikaansche Republiek, P.J. Schoeman, Huweliksaansoek, Departement Geskiedenis en Kultuurgeskiedenis, Universiteit van Pretoria

Abstract

English

The "marriage proposal" of Paul Kruger : a tradition in the Schoeman family According to a Schoeman family tradition, Pres. Paul Kruger, while in exile in Switzerland in 1904, proposed to the widow Poppie Maré, daughter of Comdt. Gen. Stephanus Schoeman. Poppie Maré declined the proposal of marriage because Schoeman and Kruger were sworn enemies in the civil strife in the Z.A.R. (1860-1864). Nevertheless she kept the letter from Kruger and requested that it be buried with her. This article attempts, through techniques of historical criticism, to test the validity of the family lore.

 

 

Afrikaans

Volgens 'n oorlewering onder die familie Schoeman het pres. Paul Kruger in 1904 tydens sy ballingskap in Switserland 'n huweliksaansoek aan die wed. Poppie Maré, dogter van kmdt.-genl. Stephanus Schoeman, gerig. Poppie Maré het die huweliksaansoek van die hand gewys omdat Schoeman en Kruger tydens die burgerstryd in die Z.A.R. (1860-1864) geswore vyande was. Sy het nietemin Kruger se brief bewaar en versoek dat dit saam met haar begrawe word. Hierdie artikel poog om deur middel van die toepassing van historiese kritiek die juistheid van die oorlewering te bepaal.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die "huweliksaansoek" van Paul Kruger : ’n oorlewering in die Schoemanfamilie. (2021). Historia, 41(1), 45-61. https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1685