The religious Smuts, Piet Beukes Jan Smuts : An illustrated biography, Trewhella Cameron : book review

Authors

  • J.P. Brits

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1682

Keywords:

J.P. Brits, Nederlandse historikus, apartheid, Suid-Afrika, Jan Smuts, Hancock-biografie, Piet Beukes, The religious Smuts

Abstract

'n Nederlandse historikus het onlangs opgemerk dat die einde van apartheid daartoe gaan bydra dat Smuts se belangrikheid as Suid-Afrikaanse staatsman van wêreldformaat opnuut onder die soeklig sal kom. Dit is 'n uitspraak wat 'n mens laat nadink, maar een waarmee ek my nie kan vereenselwig nie. Die toekomstige politieke geskiedskrywing oor Suid-Afrika sal myns insiens sterker as in die verlede op die oorsake en ondergang van wit heerskappy fokus. En in dié proses sal Smuts, net soos Hertzog en ander Afrikanerleiers, as eksponent van blanke oppergesag voorgestel word. Smuts word toenemend geassosieer met 'n era wat verby is en wat vir Suid-Afrika in die geheel min heil gebring het. 

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

The religious Smuts, Piet Beukes Jan Smuts : An illustrated biography, Trewhella Cameron : book review. (2021). Historia, 41(1). https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1682