Carletonville : van pionierstreek tot goudspens, E.S. van Eeden : book review

Authors

  • P.H.R. Snyman

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1679

Keywords:

Potchefstroomse Universiteit, Carletonville, Wes-Transvaal, P.H.R. Snyman, Historia vol 41 no1, van pionierstreek tot goudspens, plaas

Abstract

Die publikasie van hierdie boek is die hoogtepunt van 'n omvattende navorsingsprojek wat die geskiedenisdepartement van die Potchefstroomse Universiteit sedert 1986 in opdrag van die Stadsraad van Carletonville onderneem het. Nie minder nie as nege honneursskripsies, twee meestersverhandelings en 'n doktorale proefskrif het uit hierdie projek voortgespruit. Terselfdertyd het die oorgangsraad en gemeenskap van Carletonville 'n plaaslike geskiedenis van hoë standaard gekry. Aangesien betreklik min oor Wes-Transvaal uit die penne van historici verskyn, moet hierdie studie beslis verwelkom word.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Carletonville : van pionierstreek tot goudspens, E.S. van Eeden : book review. (2021). Historia, 41(1). https://doi.org/10.17159/hasa.v41i1.1679