Smuts the botanist, Piet Beukes : boekbespreking

Authors

  • G.K. Theron

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v41i2.1678

Keywords:

Smuts the botanist, G.K. Theron, Historia, Piet Beukes, Jan Christiaan Smuts, plantegroei, Suid-Afrika, plantkunde, Table Mountain, Nasionale Park

Abstract

Smuts the botanist is 'n toevoeging tot Piet Beukes se reeks wat fokus op van die belangrikste eienskappe van Jan Christiaan Smuts se persoonlikheid. Nie alleen was Smuts 'n hoogaangeskrewe politikus, filosoof en strateeg wat sy tyd ver vooruit was nie, maar 'n minder bekende eienskap van hierdie besondere man was sy diepgaande belangstelling in en kennis van plantkunde en veral die inheemse plantegroei van sy geliefde Suid-Afrika. In sy eie woorde as jong man sê hy : "I love nature rather than sport and took botany as a hobby."

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Smuts the botanist, Piet Beukes : boekbespreking. (2021). Historia, 41(2), 91-92. https://doi.org/10.17159/hasa.v41i2.1678