Jan Smuts vir die Europese leser. J.C. Smuts : Staatsman, Holist, Generaal, M.H. van Meurs : book review

Authors

  • JP Brits

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v46i1.1636

Abstract

egter op deeglike ondersoek gegrond en sal nie sommer opsygeskuif kan word nie. Hy bewys hom in hierdie boek (soos in sy baie ander geskrifte) as ‘n historikus wat sy gevolgtrekkinge versigtig, op grond van noukeurige studie, maak en wat steeds die verband tussen klein gebeurtenisse en groter ontwikkelinge in die oog hou. Hierdie werk gee ‘n goeie samevatting van die belangrike bydrae wat Schutte tot dusver as navorser met die besondere opdrag om hom in die geskiedenis van die Nederlandse Protestantisme te verdiep, gelewer het en toon dat hy hom as ‘n gesaghebbende figuur op hierdie terrein gevestig het. Dit lyk daarom waarskynlik dat hierdie boek in die volgende dekades vir sowel Nederlandse as Suid- Afrikaanse historici (altans diegene wat Nederlands kan lees) ‘n rigtinggewende werk en waardevolle naslaanbron sal wees. In hierdie verband is dit tog jammer dat die boek, wat tipografies goed versorg en van ‘n aantal toepaslik illustrasies voorsien is, net ‘n personeregister bevat en nie ‘n meer volledige indeks nie.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Jan Smuts vir die Europese leser. J.C. Smuts : Staatsman, Holist, Generaal, M.H. van Meurs : book review. (2021). Historia, 46(1). https://doi.org/10.17159/hasa.v46i1.1636