‘De Ordonnantie (is) eene doode letter’1 – Die 1871 Transvaalse ondersoek na die handel in vuurwapens met swartes

Authors

  • JOHAN S. BERGH

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v46i2.1623

Abstract

'De Ordonnantie (is) eene doode letter' - Die 1871 Transvaalse ondersoek na die handel in vuurwapens met swartes Handel in vuurwapens met swartmense was 'n belangrike aangeleentheid in die geskiedenis van suidelike Afrika gedurende die 19de eeu. In die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) is vanaf 'n vroeë stadium 'n aantal maatreëls ingestel om dié handel te voorkom - veral die Proklamasie van 24 Maart 1858 deur die staatspresident. Verskeie faktore het egter daartoe bygedra dat dié handel voortgesit is. Toe die vraag of die 1858-proklamasie herroep moes word aan getuies voor die 1871-Transvaalse kommissie gestel is, is 'n verskeidenheid reaksies ontvang.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

‘De Ordonnantie (is) eene doode letter’1 – Die 1871 Transvaalse ondersoek na die handel in vuurwapens met swartes. (2021). Historia, 46(2). https://doi.org/10.17159/hasa.v46i2.1623