Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei (1974-1994) met die Vaaldriehoekse samelewing as konsentrasieveld

Authors

  • FANIE & JOHANN W.N. FOURIE & TEMPELHOFF

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v46i2.1610

Abstract

Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei (1974-1994) met die Vaaldriehoekse samelewing as konsentrasieveld Suid-Afrikaanse militêre ingryping in Angola in 1975 het tot die mobilisering van die samelewing gelei. Die Vaaldriehoek is ook deur die proses geraak. Die streek was ook van strategiese betekenis. Die burgerlike bevolking is op verskillende wyses gemobiliseer. Daar is veral op die vrou en die jeug as in die proses gefokus. Verskillende organisasies het daadwerklik pogings aangewend om die veiligheidsmagte te ondersteun. Militêre paraatheid het in die aktiwiteite van die verskillende militêre eenhede in die streek na vore gekom. Vaaldriehoekse fabrieke het 'n belangrike rol in wapenvervaardiging gespeel. Die Vaaldriehoek het ook 'n belangrike rol in die rewolusionêre stryd gespeel. Daar was die Sharpeville voorval van Maart 1960 en die onluste van September 1984 in Sebokeng. Rewolusionêre organisasies het wantoestande uitgebuit en die swart bevolking teen die regering gemobiliseer. Die politieke koers na 1989 en demobiliseringspogings het die Vaaldriehoek negatief geraak. 'n Aantal militêre eenhede in die streek het ontbind. Fabrieke het ook nie meer verdedigingskontrakte gekry nie en werkloosheid het gevolg. 

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Articles

How to Cite

Die era van Suid-Afrika se militêre hoogbloei (1974-1994) met die Vaaldriehoekse samelewing as konsentrasieveld. (2021). Historia, 46(2). https://doi.org/10.17159/hasa.v46i2.1610