Baanbrekerswerk oor die geskiedenis van Afrikaans. Só het Afrikaans na Namibië gekom ; Hollands-Afrikaans in Namibië vóór die koloniale tyd, E.L.P. Stals en F.A. Ponelis : book review

Authors

  • P De Klerk

DOI:

https://doi.org/10.17159/hasa.v47i2.1498

Keywords:

Afrikaans, Namibia, Duitse, Settlers, Suid Afrika

Abstract

In hierdie werk word die vraag beantwoord hoe Afrikaans, wat vandag in Namibië deur ‘n groot deel van die bevolking gepraat word, in hierdie land posgevat het. Anders as wat dikwels geglo word, is dit nie in die eerste plek blanke koloniste en am ptenare uit Suid-Afrika wat Afrikaans in Namibië gevestig het nie, maar groepe soos die Oorlams, die Basters en die Nama. Afrikaans is reeds in die eerste helfte van die agtiende eeu in Namibië gehoor en daarom handel Stals se verhaal oor die periode in die Namibiese geskiedenis voor die Duitse kolonisasie van 1884.

Downloads

Published

2021-06-16

Issue

Section

Book Reviews

How to Cite

Baanbrekerswerk oor die geskiedenis van Afrikaans. Só het Afrikaans na Namibië gekom ; Hollands-Afrikaans in Namibië vóór die koloniale tyd, E.L.P. Stals en F.A. Ponelis : book review. (2021). Historia, 47(2). https://doi.org/10.17159/hasa.v47i2.1498