VOETSTOOTS TER UITSLUITING VAN AANSPREEKLIKHEID

Authors

  • Johannes Jacobus van der Walt Universiteit van Pretoria

DOI:

https://doi.org/10.29053/pslr.v6i.2220

Abstract

Soos die titel van hierdie artikel aandui, beïnvloed ’n voetstootsklousule kontraktuele aanspreeklikheid en sluit dit die werking van kontraktuele remedies uit. Daar moet vanuit die staanspoor onderskei word tussen ex lege waarborge (naturalia) en ex consensu waarborge (incidentalia). Die rede hiervoor is dat die voetstootsklousule nie laasgenoemde waarborge kan uitsluit nie. Verder, indien die voetstootsklousule wel ingesluit word en die ex lege waarborg word uitgesluit, laat dit die koper sonder die aedilisiese aksies.

Downloads

Published

31-05-2021

How to Cite

VOETSTOOTS TER UITSLUITING VAN AANSPREEKLIKHEID. (2021). The Pretoria Student Law Review , 6. https://doi.org/10.29053/pslr.v6i.2220